My lewe

Ek grawe in my bestaan
vind daarin die herinneringe
van alle mooi dinge
wat ek begaan

Dwarsdeur my lewe
wat op fotos geplaas is
op watter een daarin is
op n stukkie papiertjie geskrywe

Ek bekyk die fotos keer op keer
of ek lees weer wat ek meedeel
oor my lewe en beleef
oor al die mooi dinge weer

Dit maak my so bly
omdat ek hulle nooit vergeet
maar die mooiste is dat ek weet
daar kom word nuwes by

Standaard

Lewer kommentaar