My kleine tikmasjien

Ek mis nog elk oomblik
my kleine tikmasjien
sy vrolik getik

Want ek kon dit nie glo nie
met my oë toe
klink dit soos ‘n simfonie

As dit met plesier
sy letters agterlaat
op my vel papier

Want met die koms van die rekenaar
swyg my kleine tikmasjien
my kleine simfonie vir haar

Advertisements
Standard

My fyne dag

Witte wolke, die lug blou
met veel sonskyn
en saamwees met jou
maak my dag so fyn

Standard