My liefdessimfonie vir haar

Net vir haar alleen
sonder mooie woorde
sonder vrolike note
of pragtige akkoorde

Skryf ek my liefdessimfonie
wat klink in die nag
in heelwat soentjies
teer en sag

Advertisements
Standard