Herinneringe

Herinneringe is onthou-pêrels
uit die diep water
van die see van tyd,
wat jy moet koester vir later

Advertisements
Standard