Woordeloos

Die lug so grys,
Somber en grou
Dit huil sy trane
Van reën om jou

Want my lieve lieve
Groot is die gemis
Op die oomblik
Dat ek sonder jou is

Nou is dit stil in ons huis
Maar ook op die straat
Binne soek ek woorde
Om mee te praat

Want daar is soveel hartseer
Pyn en verdriet
Maar waar ek ook soek
Ek kan hulle nie vind nie

Advertisements
Standard

Dyslectisch

Een d of toch met dt
ik heb werkelijk geen idee
maar ook de lange ij of de korte ei
daar kan ik niets van bakken
maar ook de a-u of de o-u geven mij
een heleboel ongemakken

Want mijn zeggen en schrijven
dat is niet helemaal in orde
en dat zal altijd zo blijven
want ik ben te dyslectisch voor woorden

Standard

My kleine ode vir Ingrid Jonker

My dank teenoor haar op papier
dis hierdie kleine ode
ek lees haar gedigte met plesier

Want haar digbundels Kantelson
Ontvlugting en Rook en oker
dis regtig my inspirasiebron

Want ek hoor haar stem wat klink
in haar puike digbundels
op elke bladsy in elke spatsel ink

Wat sy my nagelaat het
hierin klink haar woorde
waarmee sy toe gepraat het

Hiermee vertel sy alle stories
van heel haar lewe
haar vreugde, hartseer en worries

Standard

Zoektocht

Ergens tussen droom en werkelijkheid
Daar raakte ik mijn liefste kwijt

Waar precies blijft gissen
Ik wil haar niet missen

Maar eenmaal uit het moeras van twijfel
Ben ik na een lange survival

Onzeker en alleen
Met mijn liefste overal om mij heen

En ik hoor haar stem in de wind
Hoe kan het dan dat ik haar dan niet vind

Want de vogels zingen haar liedje
Het kleine vergeet-me-nietje

Dat alles herinnerert mij aan haar
Die ik verloor, wist ik maar waar

Maar als ik haar dagen en nachten
Oproep in mijn gedachten

Dan is deze zoektocht voorbij
Want dan is ze voor even bij mij

Standard

Tuinhek

Agter ons tuinhek
-my liewe kind-
hier is die plek
waar jou lewe begin

Op die voetpaaie
agter ons tuinhek
is daar nog baie
vir jou om te ontdek

Onthou vir jou vertrek
-wat nou snel kom-
in ons huis, agter die tuinhek
hier is jy altyd welkom

Standard

Die voëltjies

Jong seuns en meisies
ken voëltjies wat so mooi sing
die note van hulle wysies

Nou eers agtergelaat
êrens in ‘n wye landskap
aan die doringdraad

Ek hoop dat ‘n musikant
wat graag optree
in binne- en buiteland

Hierdie wysies sonder probleem
vir sy groot publiek
in elk dorp en stad saamneem

Laat dit behalwe vreugde bring
ook dankbaarheid gee
vir elk voëltjie wat so mooi sing

Standard

As ons gesels

Liewe vriendinne of mater
in die pragtige land
aan die andere kant
van die groot blou water

Hoeveel liters see
hoeveel lug of land
ook die afstand
tussen ons twee

Vanagter onse rekenaar
verdwyn die afstand
tussen Suid-Afrika en Holland
as ons gesels met mekaar

Standard