Liewe maan

Ek kyk na bo
omdat ek glo
dat jy liewe maan
my kan verstaan

Darem liewe maan bo Suid-Afrika
wil ek jou iets vra
vir jy weer verdwyn
dis maar klein

Wil jy as ek alleen is
my vader onglooflik mis
hom vir my sê
dat ek hom nog liefhê

Maar liewe maan is dit te ver
vra dit dan ‘n ster
daar is beslis eenetjie naby
wat dit kan sê vir my

Advertisements
Standaard