Haar wêreld

In die vensterbank
agter die gordyne
sien ons katjie
haar wêreld verdwyn

Sy kyk wat
angstig na bo
maar kan dit
nog nie glo

Want vir haar
bly dit vreemd
hoe hierdie sneeu
haar wêreld wegneem

Advertisements
Standard