‘n Nuwe begin

Elk leeg vel papier
wat wag vir die eerste sin
op my skryfburo
is ‘n nuwe begin

Van ‘n liefdesbrief
‘n spannende storie
‘n puik gedig
‘n mooi lied of melodie

Elk leeg vel papier
wat lê vir my
is ‘n nuwe begin
van ‘n tekening of skildery

Standaard