Die gedagte

Vroeër het die vrye woord geleef
Te midde van ander woorde
Kon gesê en gedink het, wat hy wou
Niemand het hul aan hom gesteur nie

Nou hou die vrye woord
homself skuil in die papier en swyg
In alle tale wat daar bestaan
Want hy word met die dood bedreig

Elke vel papier bly leeg
Wanneer die vrye woord
Deur sensuur gedood word
Leef alleen die gedagte voort

Standaard