Stories van die wind

Ek was nog ‘n kind
toe ek elke dag geluister het
na die stories wat die wind
in my ore gefluister het

Advertisements
Standard