Ballerina van die kosmos

As ballerina van die kosmos
kan ek die sterre vervang
en die maan wat bo jou hang
kan ek sonder probleem vir jou los

Sodat ek uit liefde vir jou dit
hierna vol vergeet-my-nietjies te sit

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s