Die regte spieël

Die grote spieël
teen die wand
dit ken my
voor- en agterkant

Die mooie spieël
teen die wand
ken my mond
met elke tand

Die ronde spieël
teen die wand
ken elke rimpel
op my hand

Nie die spieël
teen die wand
maar net jy
ken my binnekant

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s