Die kleine spieël

Die kleine spieël
teen die wand
ek was my
linker- en regterhand

Ek kam my haar
maar as ek my skeer
verbaas die kleine spieël
my skielik weer

Want as ek
in die kleine spieël kyk
sien ek hoeveel ek
na my vader lyk

Want in elke gryse haar
elke geboortemerk op my rug
elke rimpel op my vel
vind ek my vader terug

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s