Onse beste vriend

Vrolike musiek
elke noot, elk akkoord
is onse beste vriend
deur wie ons getroos word

In tye
wanneer dit moeilik gaan
wat ‘n taal praat
wat elkeen kan verstaan

Gepraat deur:
‘n kitaar, trekklavier of tamboeryn
laat dit met vrolike klanke
onse hartseer verdwyn

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s