Brug van woorde

Die gesprek
tussen my en jou
is soos ‘n brug
wat ek bou

Al my woorde
hulle kom en gaan
van my en kom
dan by jou aan

En praat jy
met my terug
dan gaan jou woorde
oor dieselfde brug

So leer ons om mekaar
beter te verstaan
dus laat die gesprek
nog verder gaan

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s