My plesier

Asem in
asem weer uit
dit is
my mooiste geluid

Wat ek
ken van jou
hoekom ek
hiervan soveel hou

Is eenvoudig
elke diepe sug
elke teug
met varse lug

Van jou
verskaf my plesier
omdat dit
vertel jy’s hier

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s