Altyd by my

Al die berge nog so blou
selfs nie die diepe vallei nie
kan my en jou
nie van mekaar skei nie

Selfs nie die helder blou lug
of die wolke bo my nie
want ek sien jou terug
ookal is jy nie by my nie

As ek jou oproep in gedagte
gaan daar geen sekonde verby nie
dan is jy hier alle dae en alle nagte
ook al is jy nie by my nie

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s