My wens

Wat is my wens
vir die volgende levensjaar?
dis ‘n groot fees
met alle digters en skrywers bymekaar

‘n Groot fees
wat nimmer saai is
waar veel koeldrankies
skemerkelkies en ‘n braai is

Met lewendige musiek en veel poësie
sonder social distance
dis vir die volgende lewensjaar
alles wat ek wens

Standaard

Lewer kommentaar