My hawe van liefde

Wilde storm nagte
as ons samesyn
dan laat jy die woeste nagte
almal verdwyn

My hawe van liefde
ek het dit gevind
sonder ‘n kompas
sonder ‘n padkaart of wind

My paradys gevind
in die see van jou oë se blou
toe ek vasgemeer het
vanaand hier by jou

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s