Katte Poësie

Die sneeuvlokkies wat val
word gevorm hier
n dun lagie op die straat
soos die skryfpapier

Ons kleine lapkat
moedig homself soos n leeu
waar hy sy been
diep druk in die sneeu

Doen dit vir dae
waar ons straat geleë is
skryf maar n gedig

Ongelukkig moet ons dit doen
anders weet ons nooit
want haar hartswoorde
word van ons af ontneem

Deur die nuwe sneeuvlokkies
wat val op die grond
so het dit presies daar gestaan

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s