Die mooiste stories

‘n Boek is:
‘n wonderlik ding
wat jou sonder
reis elders bring

Dus slaan dit
nou snel oop
en laat dan
jou oë loop

Verby elk woord
langs elke sin
so laat jy
jou reis begin

Jy sal deur
die boek sweef
sodat jy die
mooiste stories beleef

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s