My twyfel labirint

Ek soek vir dae
heel ver verby my poort
na ‘n regte antwoord
vir al my vrae

Maar partykeer dink ek bang
mors ek al my tyd
met al my onsekerheid
hou ek myself hiermee gevang

In my grote twyfel labirint
want ek weet diep van binne
net met vriende en vriendinne
sal ek die lig aan die einde van my tonnel vind

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s