Daar is heelwat mense
maar net ‘n persoon
is vir my buitengewoon
hy vervul my wense
Hy is my na
omdat hy my inspireer
elke nuwe dag weer
dis my eie pa
Daar is heelwat mense
maar net ‘n persoon
is vir my buitengewoon
hy vervul my wense
Hy is my na
omdat hy my inspireer
elke nuwe dag weer
dis my eie pa