Jou mooie liedjie

Speel vir my
‘n mooi liedjie
op jou klavier
‘n eenvoudig melodietjie

Wat bestaan uit
‘n paar akkoorde
met vrolike note
met jou woorde

In elk koeplet
met elk refrein
dan laat jy
my hartseer verdwyn

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s