My woorde

Ek saai elke dag
met veel plesier
my mooiste woorde
in my tuin van papier

Wanneer julle my foute
uit my skryfsels haal
laat julle my woorde
een vir een straal

Want met julle liefde en omgee
soos water en sonlig
blom al my woorde
uit tot ‘n mooi gedig

Darem wil ek julle sê
met hierdie paar sinne
ek waardeer dit opreg
baie dankie vriende en vriendinne

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s