Voetpad van my lewe

Die voetpad van my lewe
van my geboorte tot dood
dis soos ‘n ontdekkingsreis
lank en groot

Van die pad
van my bestaan
vat ek heel versigtig
as ek hulle verbygaan

Elke fyne herinnering
elke mooie belewenis
wat vir my
dierbaar en waardevol is

Hulle bring ek almal saam
dan klewe ek
hulle teen die muur van my gedagte
elk op ‘n eie plek

Sodat ek elke nuwe dag
van my lewe weer
van hulle kan geniet
soos die allereerste keer

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s