Priegel se psalm

Dankie liewe Heer
vir die son, die maan
maar ook elke ster
wat aan die hemel staan

Dankie liewe Heer
vir die wolke, die lug
vir elke bonte voël
in sy lang vlug

Dankie liewe Heer
vir die water en elk land
vir elk pragtig dier
van vlooi tot olifant

Dankie liewe Heer
vir hoë berge en elk diep dal
vir elke vriend en vriendin
wat kom van oral

Dankie liewe Heer
vir elk gedig en elk lied
vir elke nuwe dag
ek kan van jou skepping geniet

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s