Ons droomreis

Ek is jou gids en wys
jou al die paaie
op ons droomreis
ek geniet die omgewing baie

Die stilte, die berge en naby
die water helder en blou
ek wens ek kon hier bly
om gedigte te skryf met jou

Want hoor die nachtegaaltje
hoe lieflik hy fluit
is hy nie musikaal nie?
die grasveld nodig ons uit

Vir ‘n piek-niek want kyk hoe mooi
die bonte blommetjies hier
die grote grasveld tooi
asof hulle hiermee ons samesyn vier

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s