Pappa

Pappa ek wens ek kon
nogeens met jou bel
al was dit kort
om van my dag te vertel

Pappa ek wens ek kon
jou nogeens vra vir raad
wanneer dit moeilik gaan
of gewoon sommer praat

Want pappa ek wens ek kon
jou stem nogeens hoor
want dis wat ek mis
sedert ek jou verloor

Want selfs hierdie foto
waarop jy staan op die brug,
my skryfsels en my herinneringe
bring jou nie terug

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s