Soos ‘n voël

Ek wil lewe
soos ‘n voël
om te swewe
in ‘n vlug
verby die wolke
deur die lug

En dan land
êrens in Suid-Afrika
op die strand
om my maal
uit die grote
see te haal

Hierna soek ek
in Suid-Afrika na
die mooiste plek
en dan sing
ek pragtige liedjies
vir jou liefling

Wil jy meisiekind
ook alles saam
met my vind
in my soektog?

Standaard

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s