My koester koffer

Ek het ‘n kleine koffer
wat gemaak is van leer
sonder waarde vir jou
maar vir my soveel meer

Want my leer koffer
dis vol met besondere dinge
want my koffer is gevul
met my mooiste herinneringe

En as ek my kleine koffer
heel versigtig oopklik
dan belewe ek opnuut
elk mooi oomblik

Advertisements
Standaard

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s