Die wonderlike ketting

‘n Hele lewe
tot die dood
is ‘n ketting
lank en groot

‘n Wonderlike ketting
waarvan elke kraal
aan hierdie draad
‘n eie verhaal

Daar is glansende
vir mooie dae
daar is dowwe
vir alle teenslae

Daar is kleine
vir mooie herinneringe
maar ook grote
vir besondere dinge

Koester elke kraal
met elke belewenis
omdat hierdie ketting
jou lewe is

Advertisements
Standaard

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s