My soektog na haar

As die dag
in die nag
verdwyn
en die sterre
weer van verre
verskyn

Soek ek
plek-plek
met kitaar
met son, met reën
en God se seën
na haar

Sal Hy my veilig lei
die ver verlate vlaktes verby
tot ek eendag
my meisiekind
weer terugvind
met ‘n glimlag

Standaard

7 thoughts on “My soektog na haar

  1. I think thhis is one of the most important information for me.
    And i aam glad reading your article. But wanna remark on few generral things, The web site style is perfect, the articles is really great!

Lewer kommentaar