Die winter is verby

Moeder Natuur word wakker
na haar lang winterslaap
dis vir ons sigbaar
orals in die Kaap

Want paddas by die water
geniet van hulle kos
die eekhoring geniet
van sy neutjies in die bos

Die bonte skoenlappers
dans sierlik en mooi
van blom na blom
waarmee die veld is getooi

Terwyl die voëls in die bome
sing liedjies bly
om ons hiermee te sê
die winter is verby

Advertisements
Standaard

One thought on “Die winter is verby

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s